Ander tale:

Stellarium is ’n gratis oopbron planetarium vir u rekenaar. Dit toon ’n realistiese 3D-lug, net soos wat u met die blote oog, verkyker of teleskoop sal sien.

Dit word in planetariumprojektors gebruik. Stel eenvoudig u koördinate in en gaan.

’n Verskietende ster blits by Jupiter verby. U kan verskillende intensiteite in die Aansig-venster kies.

’n Verskietende ster blits by Jupiter verby. U kan verskillende intensiteite in die Aansig-venster kies.

bekyk skermkiekies »
Die groot newelvlek in Orion. Druk N om nebula-etikette te sien. Konstellasielyne is ook te sien; druk C om dit aan of af te skakel.

Die groot newelvlek in Orion. Druk N om nebula-etikette te sien.

bekyk skermkiekies »
Die dans van die planete bo ESO-hoofkantoor naby München.

Die dans van die planete bo ESO-hoofkantoor naby München.

bekyk skermkiekies »
’n Volledige hemelsig van die sterrebeelde, hul grense, en die Melkweg.

’n Volledige hemelsig van die sterrebeelde, hul grense, en die Melkweg.

bekyk skermkiekies »
Konstellasiekuns is aangeskakel.

Konstellasiekuns is aangeskakel.

bekyk skermkiekies »

Klik op die beeld hier links vir besonderhede.

  • Slide 1
  • Slide 2
  • Slide 3
  • Slide 4
  • Slide 5

kenmerke

lug

  • verstekkatalogus van meer as 600,000 sterre
  • extra catalogues with more than 177 million stars
  • default catalogue of over 80,000 deep-sky objects
  • extra catalogue with more than 1 million deep-sky objects
  • asterismes en illustrasies van die konstellasies
  • konstellasies vir meer as 20 kulture
  • beelde van newelvlekke (volledige Messier-katalogus)
  • realistiese Melkweg
  • uiters realistiese atmosfeer, sonsopkoms en -ondergang
  • die planete en hul satelliete

koppelvlak

  • ’n kragtige zoem
  • tydbeheer
  • veeltalike koppelvlak
  • visoogprojeksie vir planetariumkoepels
  • sferiese spieëlprojeksie vir u eie lae-koste koepel
  • splinternuwe grafiese koppelvlak en uitgebreide sleutelbordbeheer
  • teleskoopbeheer

visualisering

  • ekwatoriale en asimutale roosters
  • sterflonkering
  • verskietende sterre
  • tails of comets
  • iridium flares simulation
  • verduisteringsimulasie
  • supernovae and novae simulation
  • 3D sceneries
  • aanpasbare landskappe, met sferiese panoramaprojeksie

aanpasbaarheid

  • impropstelsel vir toevoeging van kunsmatige satelliete, okulêresimulasie, teleskoopinstelling en meer
  • vermoë om nuwe sterrestelselvoorwerpe van aanlynbronne toe te voeg…
  • voeg u eie dieplugvoorwerpe, landskappe, konstellasiebeelde, skripte, ens. toe

nuus

stelselvereistes

minimaal

  • Linux/Unix; Windows 7 en hoër; OS X 10.8.5 en hoër
  • 3D-grafikakaart met ondersteuning vir OpenGL 3.0 en GLSL 1.3
  • 512 MB RAM
  • 250 MB skyfspasie

aanbeveel

  • Linux/Unix; Windows 7 en hoër; OS X 10.8.5 en hoër
  • 3D-grafikakaart met ondersteuning vir OpenGL 3.3 en hoër
  • 1 GB RAM of meer
  • 1.5 GB skyfspasie

ontwikkelaars

Projekkoördineerder: Fabien Chéreau
Grafiese ontwerper: Johan Meuris
Ontwikkelaar: Bogdan Marinov, Alexander Wolf, Timothy Reaves, Guillaume Chéreau, Georg Zotti, Marcos Cardinot, Florian Schaukowitsch
Voortgesette Integrasie: Hans Lambermont
Toetser: Khalid AlAjaji
en almal anders in die gemeenskap.

sosiale media

werk saam

U kan meer oor Stellarium leer, ondersteuning kry en die projek help vanuit hierdie skakels:

bzr

Die nuutste ontwikkelingskiekie van Stellarium word in Bazaar, ’n verspreide hersieningsbeheerstelsel, bewaar. Indien u ontwikkelaarsweergawes van Stellarium wil saamstel kan u die kode hier vind.

git

The official Git-mirrors of latest source code of Stellarium.

irc

Intydse klets oor Stellarium kan in die #stellarium IRC-kanaal op die freenode-IRD-netwerk plaasvind. Gebruik u gunsteling-IRC-kliënt om aan chat.freenode.net te koppel of probeer die webgebaseerde koppelvlak.

ondersteuners en vriende

Stellarium word deur die pogings van die ontwikkelaarspan vervaardig, met hulp en ondersteuning van die volgende mense en instellings.

Afrikaans ‫العربية‬ Azərbaycan dili euskara Esperanto Беларуская български বাংলা bosanski Català česky Deutsch Ελληνικά English English (Canada) English (United Kingdom) español فارسی Suomen français Gàidhlig ქართული ენა 한국어/조선말 Кыргызча Latin latviešu valoda magyar nyelv Hrvatski Hunns-rikk Bahasa Indonesia íslenska Italiano 日本語 Bahasa Melayu Norsk bokmål Nederlands Polski Português (Brazil) Português Română русский slovenčina Српски svenska ภาษาไทย Türkçe gjuha shqipe українська Tiếng Việt 中文、汉语、漢語 简体中文 香港繁體中文 臺灣正體中文