Ander tale:

Stellarium word deur die pogings van die ontwikkelaarspan vervaardig, met hulp en ondersteuning van die volgende mense en instellings:

borge

  • Sourceforge , wat talle teragrepe van data bedien het gedurende die loop van die projek.
  • Launchpad vir die bediening van die projek spoorders. 
  • Github vir die bediening van die projek spoorders.
  • Transifex vir die bediening van die vertalingsprojek stelsel.

gemeenskap

Spesiale woord van dank aan alle lede van die Stellariumgebruikersgemeenskap.

  • Programvertalers
  • Gebruikersgidsvertalers
  • Landskapouteurs
  • Wiki-outeurs
  • Toetsers en foutrapporteerders
  • Skenkers

voormalie ontwikkelaars

Talle mense het noemenswaardige bydraes gemaak maar is nie meer aktief nie. Hulle werk het ’n reuseverskil aan die projek gemaak:

  • Johan Meuris (graphic designer)
  • Matthew Gates (dok-outeur/ontwikkelaar)
  • Johannes Gajdosik (ontwikkelaar)
  • Rob Spearman (ontwikkelaar)
  • Bogdan Marinov (ontwikkelaar)
  • Timothy Reaves (ontwikkelaar)
  • Florian Schaukowitsch' (ontwikkelaar)
  • Ferdinand Majerech (ontwikkelaar)
  • Jörg Müller (ontwikkelaar)
  • Barry Gerdes (toetser)
  • Marcos Cardinot (ontwikkelaar)
  • Hans Lambermont (continuous integration)
  • Khalid AlAjaji (toetser)

vriende

langlinks