Ander tale:

Stellarium word deur die pogings van die ontwikkelaarspan vervaardig, met hulp en ondersteuning van die volgende mense en instellings:

borge

  • Sourceforge as gasheer van die projeklêers, webwerf en SVN-argief. Sourceforge het deur die loop van die projek talle teragrepe van data vir Stellarium deurgevoer.
  • Launchpad as gasheer van die projekspoorsnyers en vertaalstelsel.
  • Die Europese Suidelike Observatorium as borg en gasheer vir die 2007-Stellariumontwikkelaarsvergadering.
  • Sergio Trujillo vir die betaal en oorplaas van die stellarium.org-domein na ons.

gemeenskap

Spesiale woord van dank aan alle lede van die Stellariumgebruikersgemeenskap.

  • Programvertalers
  • Gebruikersgidsvertalers
  • Landskapouteurs
  • Wiki-outeurs
  • Toetsers en foutrapporteerders
  • Skenkers

voormalie ontwikkelaars

Talle mense het noemenswaardige bydraes gemaak maar is nie meer aktief nie. Hulle werk het ’n reuseverskil aan die projek gemaak:

  • Matthew Gates (dok-outeur/ontwikkelaar)
  • Johannes Gajdosik (ontwikkelaar)
  • Rob Spearman (ontwikkelaar)
  • Ferdinand Majerech (ontwikkelaar)
  • Jörg Müller (ontwikkelaar)
  • Barry Gerdes (toetser)

vriende

Afrikaans ‫العربية‬ Azərbaycan dili euskara Esperanto Беларуская български বাংলা bosanski Català česky Deutsch Ελληνικά English English (Canada) English (United Kingdom) español فارسی Suomen français Gàidhlig ქართული ენა 한국어/조선말 Кыргызча Latin latviešu valoda magyar nyelv Hrvatski Hunns-rikk Bahasa Indonesia íslenska Italiano 日本語 Bahasa Melayu Norsk bokmål Nederlands Polski Português (Brazil) Português Română русский slovenčina Српски svenska ภาษาไทย Türkçe gjuha shqipe українська Tiếng Việt 中文、汉语、漢語 简体中文 香港繁體中文 臺灣正體中文